RO
Ricardo O

1 reviews | Active since Nov 2024

01 Nov 2024, 08:08

Bly maar eerder weg - Afriskuld / Finfix

Met aanvangs van die proses is daar niks om oor te kla nie, vriendelike vinnige diens, dis die oomblik wat jy agter kom dat die moeder-maatskappy FinFix eintlik die een is met wie jy te doen gaan kry wat die wiele af val, en dis hier waar jy net nog 'n nommer is,

Sodra jy opgeteken is kom die nare waarheid uit, additionele kostes en polisse, veranderings aan bedrae wat betaal moet word, Fynskrif feite en geen terugvoering,

Ja ek was seker self ook moeilik met tye, maar jy kan maar weet as jy enige navrae het gaan jy maar moet wag, dit vat verskeie opvolg eposse om 'n antwoord te kry,

Gaan kry eerder die dienste van iemand wat rerig jou taal praat en jou wil help

0
Replies (4)
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Nov 2024, 08:12
Official
Hi Ricardo, 

Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Nov 2024, 10:02
Official
Hi Ricardo, 

Ons kantoor het probeer om met u in ****ak te kom, maar kon ongelukkig nie deurkom op die nommer wat ons het nie. Sal u asseblief laat weet wanneer dit u sou pas om ges***el te word? 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span
Afriskuld
Afriskuld's reply06 Nov 2024, 17:20
Official
 Hi Ricardo, 

After reaching out to you, our team has taken measures to resolve the ticketing issue that led to the delay in response time. We are committed to providing clear communication and timely support, and your feedback has helped us make improvements in these areas.

Please let us know if there is anything more we can assist you with or if any concerns remain unaddressed. Our goal is to ensure that you feel fully supported throughout your journey with us.

Thank you once again for your patience and understanding.
Best Regards, 
AfriSkuld Team 
Afriskuld
Afriskuld's reply14 Nov 2024, 15:27
Official
Hi Ricardo,

Thank you for taking the time to share your feedback. We’ve reached out to ensure that all your queries are resolved, and we’re glad to hear that you're satisfied and don't require any further assistance at this time.

If you have any additional questions or need support in the future, please don’t hesitate to let us know—we’re here to help!  
Best Regards, 
AfriSkuld Team