1 reviews | Active since May 2025
Ek sou verkies om eder geen ster aan Afriskuld te geen nie.
Ons was kliente wat geen betaling gemis het nie, GEEN !
Ons het ons rekening vroeer afgelos soos die fondse dit toe gelaat het.
Daar was een FNB rekening wat ons maandeliks aan Afriskuld betaal het en so ook self maandeliks die Afriskuld se staat afgemerk het om seker te maak die betalings gaan reg deur.
Toe ons die rekening wil aflos met die saldo van +-R3000 soos op AFriskuld staat word ons in kennis gestel deur FNB die balans is R 40 000.
Afriskuld kan vanaf 9 Sept 2024 tot 2 Mei 2025 vir ons n rekon verskaf nie hul kan ook nie die saak opgelos kry nie.
Ons was geduldig maar na 8 maande is my gedult ook klaar.
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.