CL
Christine L

1 reviews | Active since Sept 2026

01 Sept 2026, 04:49

Beste diens wat ek al ervaar het oor n foon oproep.

Julle dié mense is amazing!! Baie dankie aan Tiané van Wyk vir die vinnige en vriendelike diens, sy het my alles so mooi verduidelik en elke keer as ek n vraag gehad het, het sy my dadelik gehelp. Puik diens!! 10 uit 10 vir jou.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Sept 2026, 08:48
Official
Hi, Christine 
Dankie vir die 5 sterre en positiewe terugvoer rakende jou ervaring met Tiané. Ons deel graag met haar en die span.