AH
Anton H

1 reviews | Active since Oct 2013

17 Dec 2024, 18:18

Beste diens ooit, baie dankie Afriskuld!

Afriskuld het my weer hoop in die lewe gegee. Chané het my bygestaan en als profesioneel verduidelik en met die hele proses bygestaan. Beste diens ooit, baie dankie Afriskuld!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Dec 2024, 18:28
Official
Goeie dag Anton
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los. Ons sal dit met Chane en die res van die span deel.
Geseënde Feestyd.
AfriSkuld-Span