MR
Maria R
1 reviews | Active since Sept 2026
10 Sept 2026, 17:43
Beste diens in SA!!!!! En in Afrikaans!!!
Uitstekende flinke diens. Elke stap deeglik verduidelik en elke persoon was op tyd met elke terugvoer en oproep. Ek kon noe vir beter gevra het nie. En ek wil graag vir Brandon Harmse dankie sê, hy het van die eerste oproep af my bygestaan en seker gemaak als word reg gedoen en ingevoer. Beste diens kan hul definitief aanbeveel. Afrikaanse verduideliking was deeglik en verstaanbaar. Dankie julle. Sal jul enige tyd aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
10 Sept 2026, 17:49Dankie vir die 5 ster resensie, Maria!
Ons waardeer die positiewe terugvoer rakende jou ervaring met AfriSkuld en spesifiek ook met Brandon.
Ons waardeer die positiewe terugvoer rakende jou ervaring met AfriSkuld en spesifiek ook met Brandon.
Afriskuld's reply10 Sept 2026, 17:49
Official
Dankie vir die 5 ster resensie, Maria!