L
Larika

1 reviews | Active since Apr 2024

02 Sept 2026, 12:00

Beste Diens

Ek was van die begin van die proses heeltyd op hoogte gehou.. As ek enige vrae gehad het het hulle nie 2 keer gedink om my te help nie. Van epos kommunikasie tot selfs oproepe. So ek be veel hulle beslis aan.

0
Replies (2)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 12:02
Official
Baie dankie vir die 5-ster resensie, Larika. 
Ons is bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het.

Vriendelike groete,Die AfriSKuld Span.
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 12:03
Official
Hi, Larika Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel graag met ons span.  Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.