RK
Ronè Knell
1 reviews | Active since Mar 2019
09 Jan 2026, 13:38
Beste diens!!!
Wat 'n ongelooflike gawe, behulpsame span mense! Na nagte van wakker lê en nie weet hoe ek gaan maak nie! Skuld bly' n gemors veral as omstandighede so is dat jy nie jou weg kan sien om enige iets te doen om daar uit te kom nie!! Dankie Byron dat jy soveel geduld en so professioneel my delema verstaan het en nie my soos 'n boef laat voel het nie!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Jan 2026, 13:47Baie dankie vir hierdie goeie terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat ons span jou in ’n moeilike tyd kon bystaan met begrip, respek en geduld. Ons is veral bly dat Byron jou so professioneel en menslik ondersteun het. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het
Ons is altyd hier om jou te help om weer gemoedsrus te vind.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span
Ons is altyd hier om jou te help om weer gemoedsrus te vind.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span
Afriskuld's reply09 Jan 2026, 13:47
Official
Baie dankie vir hierdie goeie terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat ons span jou in ’n moeilike tyd kon bystaan met begrip, respek en geduld. Ons is veral bly dat Byron jou so professioneel en menslik ondersteun het. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het
Ons is altyd hier om jou te help om weer gemoedsrus te vind.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span
Ons is altyd hier om jou te help om weer gemoedsrus te vind.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span