EG
Elizabeth G
1 reviews | Active since May 2024
27 Aug 2026, 07:58
Beste diens
Ek het in 2022 vir Afriskuld ge****ak en hulle het my so mooi gehelp, vandag is dit 4 jaar later en ek is skuldvry te danke aan Afriskuld en Finfix. Julle het geen leë beloftes gemaak nie, alles wat julle vir my verduidelik het, het presies so gewerk. Ek kon elke maand op my staat sien presies hoeveel aan wie betaal is, en ek beveel julle aan vir enige iemand wat nie meer weet watter kant toe met skuld nie. Baie dankie vir julle ongelooflike goeie diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
27 Aug 2026, 08:23Hi, Elizabeth
Baie, baie dankie dat jy met ons deel. Ons waardeer die aanbeveling en ook dat jy ons vertrou.
Baie, baie dankie dat jy met ons deel. Ons waardeer die aanbeveling en ook dat jy ons vertrou.
Afriskuld's reply27 Aug 2026, 08:23
Official
Hi, Elizabeth
Baie, baie dankie dat jy met ons deel. Ons waardeer die aanbeveling en ook dat jy ons vertrou.
Baie, baie dankie dat jy met ons deel. Ons waardeer die aanbeveling en ook dat jy ons vertrou.