DB
Dane B

1 reviews | Active since Sept 2024

30 Sept 2024, 16:37

Beste besluit wat ek...

Beste besluit wat ek nog geneem het! Chantal het ons baie gemaklik laat voel oor die hele proses en dit so spoedig as moontlik laat verloop.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply30 Sept 2024, 16:40
Official
Hi Dane, 

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! 

Ons is bly dat Chantal julle so mooi gehelp het en die proses glad verloop het. Laat weet gerus as julle enige verdere vrae het. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span