RT
Rachael T
1 reviews | Active since Feb 2026
20 May 2026, 12:09
Best Service ever
Nathan Oshiek van Afriskuld, is n Ster..Altyd ordentlik,nederig,respekvol en Intigriteit en geduld is regtig n merkwaarfige persoon om mee te deel.Gaan Altyd uit sy pad om mense te help en Altyd vriendelik.Geen moeite nie..Afriskuld is n wonderlike mpy om mee te deel..Baie professional.. Dankie Agrihelp
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Afriskuld's replyOfficial
20 May 2026, 12:14Baie, baie dankie vir die 5-ster resensie, Rachael.
Ons is bly om te hoor dat Nathan jou so mooi gehelp het. Uitnemende kliëntediens is waarna ons streef en ons deel graag jou terugvoer met hom en die res van die span.
Dankie dat jy ons vertrou.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span

Afriskuld's reply20 May 2026, 12:14
Official
Baie, baie dankie vir die 5-ster resensie, Rachael.
Ons is bly om te hoor dat Nathan jou so mooi gehelp het. Uitnemende kliëntediens is waarna ons streef en ons deel graag jou terugvoer met hom en die res van die span.
Dankie dat jy ons vertrou.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span
Ons is bly om te hoor dat Nathan jou so mooi gehelp het. Uitnemende kliëntediens is waarna ons streef en ons deel graag jou terugvoer met hom en die res van die span.
Dankie dat jy ons vertrou.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span
RT
Rachael T's updateReviewer Update
20 May 2026, 12:17Baie dankie dat julle dit met my deel...
Seeninge vorentoe
Seeninge vorentoe
RT
Rachael T's update20 May 2026, 12:17
Reviewer Update
Baie dankie dat julle dit met my deel...
Seeninge vorentoe
Seeninge vorentoe
Afriskuld's replyOfficial
20 May 2026, 12:31Ons waardeer die terugvoer opreg.
Groete.
Groete.
Afriskuld's reply20 May 2026, 12:31
Official
Ons waardeer die terugvoer opreg.
Groete.
Groete.