TM
Thinus M

1 reviews | Active since Jun 2014

09 Sept 2026, 11:16

Best Service

Best servise ever, friendly, compasionate and afficiant, thank you Eric who is our cinsultant.

0
Replies (4)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 11:25
Official
Hi Thinus,

Dankie vir u positiewe terugvoer. 

Ons het egter opgemerk dat die 1-ster gradering nie met u kommentaar ooreenstem nie. Een van ons agente sal binnekort met u in ****ak wees om dit met u te bespreek.

Vriendelike groete
Die AfriSkuld-span.
TM
Thinus M's update09 Sept 2026, 11:37
Reviewer Update
Baie dankie vir die terugvoer, hierdie moet virseker 'n 5 ster wees, jammer vir die oorsig
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 11:44
Official
Baie dankie vir u opgedateerde resensie en positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Die AfriSkuld-span.
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 11:53
Official
Baie dankie vir die opgedateerde resensie Thinus! Ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete
Die AfriSkuld-span.