EZ
Enrico Z

1 reviews | Active since Jan 2025

24 Jan 2025, 11:44

Best of best

Top class : Wil net dankie se vir die gehaalte diens wat deer John - Jacques Botha en res van Fin Fix se konsultante gelewe was,enige mens kan vry voel om oor enige onsekerheid net te vra en jy kry die regte antwoorde met die vriendelikste dienste deer hulle gelewer,my ervaring was belewend en was binne oombliike gehelp en smile nou oppad bank toe, Afriskuld is die beste so u hoef nie verder te soek so kyk ma gerus op Facebook ook en wees verseker u kan Afriskuld nie mis,want hulle sal u sommer self kry want dit is wat goeie diens beteken.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply24 Jan 2025, 13:12
Official
Hi Enrico, 

Baie dankie dat jy jou ervaring op ons platform deel.

Ons gaan beslis Jacques en die span in kennis stel van u mooi woorde!

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span