jJ
jakovssr J

1 reviews | Active since Mar 2017

06 Oct 2026, 22:39

Besighede moet leer by Afriskuld hoe om kliente te diens.

Na baie maande van werkloosheid en rekeninge wat agterstallig word het die rente my seer begin maak. Na bietjie navorsing het ek besluit om vir Afriskuld te ****ak. Leverne het my soos goud hanteer en het al my vrae deeglik en menslik ge antwoord. Dit gee my vrede om te weet dat die mense wat my hulp gee menslik is en nie iemand is wat van 'n voorskrif af lees nie - of selfs erger AI. Baie dankie Afriskuld! Julle is fantasties!

0
Replies (0)