E
Esmarelda

1 reviews | Active since Jun 2024

09 Sept 2026, 09:38

Beïndruk

Ek dink hulle is puik ek is al amper n jaar by hulle en het onlangs n skuldeiser gehad wat aan my deur klop ek het hulle ges***el en hulle het my blits vinnig gehelp om die skuldeiser uit te sort. Ek is werklik beïndruk met hulle diens ek beveel hulle baie sterk aan

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:44
Official
Hi, Esmarelda Dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer u ondersteuning en terugvoer opreg. Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld Span