J
Jean

1 reviews | Active since Jan 2026

07 Apr 2026, 13:27

BEDANKING RESENSIE

Ek wil 'n besonderse dank oordra aan Chane vir die professionele manier en vriedelikheid waarop sy my as klient hanteer het en my aansoek soeveel vereenvouding het. Ek kan met alle erns Afriskuld enige tyd aanbeveel!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply07 Apr 2026, 21:15
Official
Hi Jean,

Vreeslik baie dankie jou fantastiese resensie. Ons is bly om te hoor dat Chane jou mooi gehelp het en ons streef na fantastiese diens. Ons deel dit graag met die res van die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Best regards,