RF
Rozell F

1 reviews | Active since Sept 2026

14 Sept 2026, 21:16

Baie goeie konsultant

Pieter Venter baie dankie vir al jou moeite en jou hulp jy het die proses so vinnig en profesioneel hanteer en my laat voel dat ek met 'n jare lange vriend gesels .jy is die beste jy het my baie gemaklik laat voel .

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply14 Sept 2026, 21:21
Official
Dankie vir die 5 sterre, Rozell. Ons waardeer jou terugvoer. 

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.