SD
Stephanie D
1 reviews | Active since May 2021
30 Jan 2024, 12:16
Baie goeie diens van Afriskuld
Baie dankie aan Emma wat my so spoedig as moontlik gehelp het. Voel baie better om te weet al my skuld sal nou betaal kan word en dink ek kan biekie rustiger slaap in die aande. Ek hoop met harte die hele proses gaan goed uitwerk vir my. Maar so ver was die diens van afriskuld baie goed.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
30 Jan 2024, 12:18Goeiedag Stephanie,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor u het 'n positiewe ervaring gehad met Emma en ons span.
Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.
Vriendelike groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply30 Jan 2024, 12:18
Official
Goeiedag Stephanie,