MS
Marius S
1 reviews | Active since Jul 2011
09 Sept 2026, 10:18
Baie Goeie Diens
Dienproses was maklik en die ondersteuning na hulle my gehelp het is baie goed. Ek het geen klagtes nie en enige vrae wat ek aan hulle rig word vinnig ek volledig beantwoord.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Sept 2026, 10:20Hi, Marius Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons aan u verwagtinge voldoen het. Dankie vir u vertroue in AfriSkuld. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 10:20
Official
Hi, Marius Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons aan u verwagtinge voldoen het. Dankie vir u vertroue in AfriSkuld. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
