BL
Beanca L

1 reviews | Active since Jun 2025

04 Jun 2025, 15:28

BAIE GOEIE DIENS

Baie goeie diens ontvang van Chante Klaushoffer. Baie dankie vir al die geduld.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Jun 2025, 15:33
Official
Hi Beanca

Baie dankie vir die mooi woorde oor die baie goeie diens wat jy van Chante en die span gekry het.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span