JH
Johane H
1 reviews | Active since Nov 2024
13 Nov 2024, 15:24
Baie goeie diens
Baie bly ek het by julle aangesluit, dankie vir Bernadet wat so geduldig en behulpsaam was met my.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
13 Nov 2024, 15:38 Hi Johane,
Baie dankie vir die 5ster resensie!
Ons gaan beslis die mooi boodskap aan Bernadet en die span oordra!
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply13 Nov 2024, 15:38
Official
Hi Johane,
Baie dankie vir die 5ster resensie!
Ons gaan beslis die mooi boodskap aan Bernadet en die span oordra!
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
