Mm
Mariane mariane.viljoen

1 reviews | Active since Sept 2025

20 Apr 2026, 15:57

Baie goeie diens

<div>Byron was 'n ster. So profesioneel en behulpsaam. Dit was 'n plesier om met hom te werk</div>

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 Apr 2026, 14:55
Official
Hi Mariane

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly Byron en die span het jou mooi bygestaan met behulpsame diens. Ons deel dit met die res van die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span