QT
Quintin T

1 reviews | Active since Aug 2026

31 Aug 2026, 13:26

Baie gelukkig, goeie diens

Ek het onlangs die plesier gehad om met Matthew te deel.

Dit was n wonderlike ervaring ,en hy het seker gemaak alles loop seep glad.

Baie dankie aan Matthew 12/10

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply31 Aug 2026, 13:29
Official
Hello Quintin,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike terugvoer met ons te deel.Ons is opgewonde om te hoor dat Matthew u ervaring so gemaklik gemaak het en seker gemaak het dat alles glad verloop het.Baie dankie vir u vertroue in Afriskuld. Ons waardeer u ondersteuning opreg en wens u alles van die beste toe vir die pad vorentoe.