C
Carina

1 reviews | Active since Jun 2023

15 Sept 2026, 18:06

Baie Gelukkig.

Ek is baie tevrede met Mischa Jansen van Vuuren en Span se diens. Sy het alles mooi verduidelik en saam my deurgegaan.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Sept 2026, 18:08
Official
Dankie vir die mooi resensie, Carina. 
Ons waardeer dat jy die tyd neem om met ons jpu ervaring te deel en melding maak van die interaksie met Mischa!

Groete,
Die AfriSkuld Span.