EC
Elsabe C

1 reviews | Active since Jun 2026

03 Jun 2026, 10:18

Baie gelukkig

Ek wil net baie dankie sê aan Venassa vir haar vriendelikheid en hulpvaardigheid gedurende hierdie moeilike besluit wat ek moes neem om weer ASEM te kan haal en weer mens te voel. Julle by Afriskuld is baie vriendelik en hulpvaardige. Baie dankie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply03 Jun 2026, 11:09
Official
Hallo Elsabe, baie dankie vir jou opregte en hartlike terugvoer. Ons waardeer dit ongelooflik baie dat jy jou ervaring met ons gedeel het. Dit beteken baie om te hoor dat Vanessa jou met soveel vriendelikheid en begrip kon bystaan gedurende ’n moeilike tyd. Ons is dankbaar dat ons jou op hierdie pad kon ondersteun en help om weer asem te skep. Jou woorde motiveer ons om aan te hou om die beste diens te lewer. Baie dankie vir jou vertroue in Afriskuld.