JGvD
Johannes George van Deventer

1 reviews | Active since Jul 2023

12 Jul 2023, 17:01

Baie dankie vir die goeie diens

Baie dankie vir die goeie diens. Waardeer dat iemand my kan help in my moedertaal

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply28 Jul 2023, 13:19
Official
Goeiedag Johannes George, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf!  
 Ons is bly om te hoor van u positiewe ervaring en wens u 'n wonderlike dag toe.