JGVJ
Juanita Gerda Visser Juanitavisser

1 reviews | Active since Dec 2023

04 Dec 2023, 18:30

Baie dankie vir die ...

Baie dankie vir die vriendelike diens en dat julle ons mooi help en verduidelik hoe alles werk sal julle veslis aan beveel vir nog mense en dankie dat julle elke stap van die pad saam ons stap en ons ondersteun deur dik en dun 🌸🌸🌸 julle is amazing

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Dec 2023, 22:33
Official
Goeiedag Juanita,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met ons span.

Ons wens vir u 'n mooi feesseisoen.