CvdM
Chantell van der Mescht

1 reviews | Active since May 2026

22 May 2026, 15:23

Baie Dankie Tiane

Die diens wat ek van Tiane ontvang het, was ongelooflik..Alles gedoen binne n week..Dis flinke diens.. Baie dankie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 May 2026, 15:26
Official
Hi, Chantell

Baie dankie vir die 5 sterre! Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel en ook spesifiek vir Tiane noem. 

Ons sal verseker jou terugvoer met haar en die res van die span deel. 

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.