LV
Liezel V

1 reviews | Active since Feb 2024

15 Feb 2024, 09:09

Baie dankie Iewan Struwig en Afri Skuld

Iewan was n groot hulp ,alle vra wat ek gehaat het het hy so gou moontlik geandwoord en het als baie mooi verduidelik .Hy was baie vriendelik en mens kon hom sommer dadelik vertrou en gemaklik voel om als in sy hande te sit .baie dankie afri skuld

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Feb 2024, 09:11
Official
 Goeiedag Liezel,

Baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ons is dankbaar vir u terugvoer en is bly om te sien dat u 'n positiewe ervaring het met Iewan en ons span.

Groete
AfriSkuld