AK
Amanda K

1 reviews | Active since Aug 2026

27 Aug 2026, 16:03

Baie dankie!

Ek wil graag vir Nathan van Afriskuld ’n besondere groot dankie sê vir sy uitstekende diens!

Nathan was deurentyd professioneel, vriendelik, behulpsaam en baie geduldig. Hy het alles duidelik verduidelik en my deur die hele proses gelei, sodat ek altyd geweet het wat aangaan.

Dit is baie gerusstellend om met iemand te werk wat werklik omgee en moeite doen om jou te help. Ek waardeer Nathan se ondersteuning en uitstekende diens opreg.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply27 Aug 2026, 16:07
Official
Dankie vir die fantastiese resensie, Amanda. 
 
Ons streef na uitnemende kliëntediens en is bly dat jou ervaring met Nathan hiermee belyn. 
 
Dankie dat jy AfriSkuld vertrou.