ZvdMZ
Zelona van der Merwe Zelonao

1 reviews | Active since Aug 2022

06 Dec 2023, 14:13

Baie dankie Carla van der Merwe vir jou uistekende diens, hulp, kennis en vriendelikheid

Baie dankie Carla van der Merwe vir jou uistekende diens, hulp, kennis en vriendelikheid. Was n voorreg om met jou te kon deel. Jys verseker n groot aanwins vir die maatskappy. Groete Zelona van der Merwe

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply06 Dec 2023, 14:16
Official
Goeiedag Zelona,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met Carla en ons span.

Ons wens vir u 'n mooi feesseisoen.

Vriendelike Groete
AfriSkuld Span