LN
Liz N
1 reviews | Active since May 2024
15 May 2024, 09:56
Baie dankie AfriSkuld
Ons Wil Baie dankie sê Vir Zané Carstens Vir haar behulpsame manier waardeur sy ons in die proses gehelp het! Dit het mens op gemak laat voel en kon Al die vrae beantwoord wat ons gehad het. Baie dankie AfriSkuld!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
15 May 2024, 13:10Hi Liz,
Dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly u het goeie diens ontvang van Zané en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly u het goeie diens ontvang van Zané en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply15 May 2024, 13:10
Official
Hi Liz,