IS
Isabella S

1 reviews | Active since Jan 2024

13 Jan 2024, 19:05

Baie dankie aan Yuva...

Baie dankie aan Yuval en Lin-Mari van Afriskuld Vir julle hulp en bystand in die moeilike tyd, julle het puik diens en Ek stel julle voor Vir enige iemand wat van Afriskuld gebruik Wil maak

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply14 Jan 2024, 09:14
Official
Goeiedag Isabella, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te laat. 

Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder. 

Vriendelike groete, 
AfriSkuld Span