CN
Charmaine N
1 reviews | Active since Aug 2026
18 Aug 2026, 17:27
Baie dankie!
In vandag se tye, waar die druk van skuldlas swaar op mense rus, is daar mense wat werklik omgee. Baie dankie Justin en Afriskuld dat ek weer kan asemhaal. Vinnige, vriendelike en betroubare hulp!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
18 Aug 2026, 17:53Dankie vir jou 5 ster resensie, Charmaine.
Ons waardeer dat jy met ons deel - ons dra ook jou kommentaar oor aan Justin en die span.

Afriskuld's reply18 Aug 2026, 17:53
Official
Dankie vir jou 5 ster resensie, Charmaine.