DK
Dawie K

1 reviews | Active since May 2022

17 Feb 2026, 07:53

Baie dankie

Johann was baie behulpsaam en vriendlik. Hy verstaan waar deur mens gaan. Met Afriksuld sal ek nou kan asemhaal en weet dat al my skuld word op tyd betaal. En dan het ek ook elke maand geld oor om kruideniersware te kan koop.

Dankie Johann en jou span

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Feb 2026, 09:53
Official
 Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Dawie! 
Ons waardeer jou terugvoer opreg en is baie bly om te hoor dat Johann jou  kon bystaan. Dit beteken baie vir ons om te weet jy kan nou weer asemhaal en met gemoedsrus vorentoe beweeg. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het 
Ons wens jou alle voorspoed toe. Vriendelike groete,