AL
Adell L

1 reviews | Active since Aug 2026

19 Aug 2026, 09:49

BAIE DANKIE !!

Matthew was 'n absolute ster! Ek is so bly dat ek deur hom gewerk het, hy was professioneel en het al my vrae geantwoord maak nie saak hoe dom nie . Baie dankie vir julle .

0
Replies (3)
Afriskuld
Afriskuld's reply19 Aug 2026, 10:11
Official
Dankie vir die 5 sterre, Adell. 
Ons waardeer dat jy die tyd neem om jou resensie te deel en spesifiek melding maak van Matthew. 

Groete, 
AL
Adell L's update21 Aug 2026, 11:41
Reviewer Update
Deswin was 'n absolute ster!Baie dankie vir julle .
Afriskuld
Afriskuld's reply21 Aug 2026, 11:55
Official
Hi Adell,

Dankie dat u Deswin en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.