AD
Adele D

1 reviews | Active since Dec 2024

17 Dec 2024, 09:39

Baie dankie

Vandat ek die eerste keer Afriskuld ge****ak het, is ek baie vinnig en professioneel gehelp. Al my navrae na dit, is ook baie vinnig hanteer en afgehandel

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Dec 2024, 10:09
Official
Goeie dag,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los.
Geseënde Feestyd.
AfriSkuld-span