FS
Flo S
1 reviews | Active since Jun 2019
10 Feb 2026, 16:06
Bad exoerience
Ek het hulle gevind... Kostes is duur, myne gestop, nou sukkel ek Om fondse terug te kry wat nie aan my krediteure betaal is nie??? So, wat nou??
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Afriskuld's replyOfficial
10 Feb 2026, 16:14Dankie vir jou terugvoer, Flo.
Ons is jammer om te hoor dat jy ’n negatiewe ervaring gehad het, ons verstaan dat enige onsekerheid rondom betalings en terugbetalings baie frustrerend kan wees.Koste, betalingsverspreiding en terugbetalingsprosesse word volgens regulasies en ooreengekome prosedures hanteer, maar ons wil graag jou spesifieke saak volledig nagaan.
Ongelukkig kan ons nie rekeningbesonderhede op ’n openbare platform bespreek nie.’n Senior lid van ons kliëntediensspan sal jou direk ****ak om jou profiel te hersien, die betalings en fondse te verifieer, en duidelike terugvoer te gee oor die volgende stappe.Ons neem klagtes ernstig op en wil help om dit reg te stel.Vriendelike groete

Best regards,
Afriskuld's reply10 Feb 2026, 16:14
Official
Dankie vir jou terugvoer, Flo.

Flo S's updateReviewer Update
10 Feb 2026, 17:06Wag Al meer as twee week Vir terugvoering, alles is gestuur, met opsommings van betaling wat gestuur is na krediteure. Krediteure bevestig geen ontvangs van einige fondse?? Alhoewel state so aandui?
FS
Flo S's update10 Feb 2026, 17:06
Reviewer Update
Wag Al meer as twee week Vir terugvoering, alles is gestuur, met opsommings van betaling wat gestuur is na krediteure. Krediteure bevestig geen ontvangs van einige fondse?? Alhoewel state so aandui?
Afriskuld's replyOfficial
10 Feb 2026, 18:35Goeie dag Flo,
Baie dankie dat jy hierdie onder ons aandag gerbring het.
Na verdere ondersoek kan ons bevestig dat daar geen aftrekkings in verband met die skuldhersieningsproses gedurende hierdie jaar gemaak is nie. Die laaste betaling wat ons ontvang het, was op 28 November 2025, en die fondse is op 4 Desember 2025 aan jou krediteure uitbetaal. Daar is dus geen bedrag wat terugbetaal kan word nie, aangesien daar nie ’n suksesvolle debietorder ná hierdie datum was nie.
Jy het versoek dat dienste opgeskort word, en ons het ons interne prosesse gevolg in ooreenstemming met toepaslike regulasies. Dienste is amptelik opgeskort op 26 Januarie 2026.
Met die finale oproep sowel as die volmagbrief wat deur jou onderteken is, is die fooie duidelik verduidelik en uiteengesit. Gedurende die eerste twee maande van die proses word administratiewe en diensfooie gehef, waarvan die krediteure bewus is.
Hierdie proses is noodsaaklik om ’n goedgekeurde hofbevel te verkry sodat moontlike agterstallige bedrae op uitstaande skulde wettig herstruktureer kan word. Sodra die skulde volledig vereffen is en ons die vereiste opbetaal briewe ontvang het, sal Vorm 19 uitgereik word.
Daar is geen terugbetaling moontlik vir die laaste debietorder in November nie, aangesien hierdie fondse reeds aan die krediteure oorbetaal is. Die krediteure kan dit ook bevestig indien nodig.
Ons kantoor sal binnekort die relevante ****akbesonderhede sowel as bewys van betalings aan jou voorsien.
Indien daar enige verdere navrae of bekommernisse is, ****ak ons gerus — ons is hier om te help.
Vriendelike groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply10 Feb 2026, 18:35
Official
Goeie dag Flo,