SD
Stephanie D
1 reviews | Active since May 2021
26 Feb 2024, 19:14
.
Hulle is baie behulpsaam en help mens baie ja. Maar dan as mens na die tyd sit en als uitwerk betaal mens glad nie minder aan skuld soos dit oral geadverteer word nie. My paaiement gaan elke jaar op met n r1000. Wat my bekommer want mens sluit aan by debt review juis oor mens nie die skuld kan bekostig nie. Hulle se dat ek vir 88 maande gaan betaal. As mens dit uitwerk is dit op die ou end meer as my skuld se totaal saam.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
26 Feb 2024, 19:28Goeiedag Stephanie,
Baie dankie vir u terugvoer en dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel.
Ons verstaan u bekommernisse rakende die skynbare gebrek aan besparings, veral met betrekking tot die jaarlikse verhoging in u terugbetalings. Dit is belangrik om te noem dat die struktuur van u terugbetalingstermyn en die spesifieke aspekte van u betaalplan, soos die balloon payment, direk bydra tot die algehele terugbetalingsplan.
In u geval is die verlenging van die terugbetalingstermyn, saam met die jaarlikse eskalasie, ingestel om die afbetaling van u voertuig se balloon payment binne die raamwerk van die Nasionale Kredietreguleerder (NCR) se riglyne te akkommodeer. Hierdie struktuur verseker dat u nie die voertuig hoef te herfinansier nie, wat op lang termyn 'n besparing inhou, gegewe die vaste rentekoers en die vermyding van herfinansieringskoste.
Alhoewel dit mag voorkom asof daar geen onmiddellike besparing is nie, is die langtermynvoordeel dat u minder sal betaal as wat sou gebeur het met 'n potensiële herfinansiering van die voertuig, wat u maandelikse paaiement met byna R3000.00 kon verhoog het.
Ons doel is om te verseker dat u skuld volhoubaar bestuur word en om u te beskerm teen hoër kostes in die toekoms. Ons waardeer u geduld en toewyding tot die proses en wil u verseker dat ons hier is om u finansiële welstand te ondersteun.
Indien u verdere vrae het of addisionele inligting benodig, moedig ons u aan om direk met ons ****ak te maak.
Vriendelike groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply26 Feb 2024, 19:28
Official
Goeiedag Stephanie,