MS
Monica S
1 reviews | Active since Sept 2024
18 Aug 2026, 18:00
Awesome diens Pieter & Bianca
Ons het na ons skuld gekyk en net nie meer geweet watse kant toe nie. Ons het online ons ****ak besonderhede gelos en Pieter het ons ges***el en al ons vrae geantwoord en als mooi aan ons verduidelik, hy het ons gerus gestel met als. Verder het hy elke keer wat ek iets gevra het, gewlantwoord ongeag hoelaat dit was, selfs na ure. Baie dankie Pieter en Bianca vir julle advies en dat julle ons gehelp het deur die hele proses. Julle is defnitief n groot bate vir die maatskappy. Ons sien uit om die pad van skuldvry saam met julle te stap
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
18 Aug 2026, 18:03Dankie vir jou resensie, Monica.
Ons streef na uitnemende kliëntediens en is bly om tw weet dat hierdie jou ervaring was.
Ons waardeer jou vertroue.
Ons streef na uitnemende kliëntediens en is bly om tw weet dat hierdie jou ervaring was.
Ons waardeer jou vertroue.
Afriskuld's reply18 Aug 2026, 18:03
Official
Dankie vir jou resensie, Monica.