NM
Nadine M
1 reviews | Active since Sept 2022
01 Jun 2024, 13:53
As ek vir Anelle Otto 100 sterre kon gee sou ek, vir die eerste keer stres ek nie oor geld of die of vorentoe
As ek vir Anelle Otto 100 sterre kon gee sou ek, vir die eerste keer stres ek nie oor geld of die of vorentoe. Anelle was daar vir my dag en nag deur die proses en al het ek 30 keer gese ek stres het sy my kalmeer. Afriskuld en Anelle baie dankie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
03 Jun 2024, 09:15Hi Nadine,
Dankie vir die pragtige resensie! Ons is bly jy het mooi diens ontvang van Anelle en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die pragtige resensie! Ons is bly jy het mooi diens ontvang van Anelle en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply03 Jun 2024, 09:15
Official
Hi Nadine,