LJDP
LOUISE JOHANNA DU PLOOY

1 reviews | Active since Dec 2021

26 Aug 2026, 11:33

Appreciation

Baie dankie aan Elizabeth vir al die hulp waardeer opreg

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Aug 2026, 11:37
Official
Hi, Louise Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel - ons waardeer die terugvoer!

 Dankie dat u Elizabeth en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.