WB
Werner B
1 reviews | Active since Sept 2017
11 Sept 2026, 07:57
Anzelle Botes is 'n aanwins
Anzelle Botes, alweer. Ek moet nog 'n komlliment gooi, die dame is ongelooflik. Met my frustrasies en waar ek my kop wil verloor en plekke gaan afbrand, luister sy kalm en maak my rustig en gee my raad en advies. Sy maak hierdie baie moeilikke en vernederende proses net soveel makliker.
Baie dankie Anzelle, ek waardeer jou, jou hulp en ondersteuning ongelooflik baie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
11 Sept 2026, 08:12Hi, Werner Baie dankie vir die 5-ster resensie en vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Anzelle u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply11 Sept 2026, 08:12
Official
Hi, Werner Baie dankie vir die 5-ster resensie en vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Anzelle u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
