MJ
Michelle J

1 reviews | Active since Nov 2016

05 Jul 2024, 00:28

Anoniem: Chantè by Afriskuld het ons 100percent oortuig om die beste besluit vir ons finansiele situasie te maak

Anoniem: Chantè by Afriskuld het ons 100percent oortuig om die beste besluit vir ons finansiele situasie te maak. Sy het ons elke stap deur die hele proses geneem en was ten alle tye oop en eerlik. Ons weet hierdie was die regte besluit en ons kan met geruste harte weet ons is in goeie hande! Julle leiding en ondersteuning het die hele proses baie maklik gemaak! Baie dankie Afriskuld, en ‘n spesiale dankie aan Chante!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply05 Jul 2024, 10:00
Official
 
Geagte kliënt,

Baie dankie vir u uitstekende terugvoer oor ons diens. Ons is verheug om te hoor dat Chantè by Afriskuld u volledig kon oortuig om die beste besluit vir u finansiële situasie te neem. Dit is wonderlik om te weet dat sy u elke stap van die proses op 'n oop en eerlike wyse bygestaan het. 

Afriskuld span.