HO
Hester O
1 reviews | Active since Oct 2025
02 Oct 2025, 19:43
Annabella het ons so mooi gehelp en als verduidelik in ons eie taal.
Uitmuntende puik diens. Vol punte vir Annabella. Sy is vriendelik en baie behulpsaam. Altyd gereed om te help as ons vrae het. Beveel Afriskuld beslis aan. Hulle het vir ons groot verligting gebring.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
03 Oct 2025, 07:27Hi Hester
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het puik diens gekry van Annabella en dat sy mooi behulpsaam was. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply03 Oct 2025, 07:27
Official
Hi Hester