WG
Wihan G
1 reviews | Active since Nov 2017
10 Sept 2026, 22:42
Alex De villiers is uitstekend
Die beste diens vandag ontvang van Alex De Villiers af. Het n probleem met my portefeulje gehad en hy het dit vinnig opgelos. Baie dankie vir die goeie diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
11 Sept 2026, 06:43Hi, Wihan
Dankie vir die uitstekende resensie rakende jou ervaring met AfriSkuld en spesifiek ook met Alex.
Ons dra graag oor aan hom en die span.

Afriskuld's reply11 Sept 2026, 06:43
Official
Hi, Wihan