DK
Danel K

1 reviews | Active since Jul 2021

10 Dec 2024, 12:25

Agent Mauritz van Afriskuld

Ek wil net baie dankie sê aan Mauritz vir die uitstekende diens wat hy gelewer het, hy het die aansoek proses mooi verduidelik en baie maklik gemaak om aansoek te doen. Ek sal hom voorstel aan enige persoon wat daarna kyk om aansoek te doen vir Skuld berading, hy is baie vriendelik en behulpsaam. Weereens Mauritz baie baie baie dankie vir jou uitstekende hulp en diens.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply10 Dec 2024, 12:29
Official
Hi Danel, 

Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat u met ons deel!

Ons gaan verseker die mooi boodskap met Mauritz en die span deel.

Vriendeliek Groete, 
AfriSkuld Span

Best regards,