MA
Mariaan A
1 reviews | Active since Jun 2020
03 Jan 2024, 19:26
Afriskuld uitstekende en professionele diens.
Wat 'n fantastiese en wonderlike ervaring! Baie, baie dankie Waldo Marais vir jou uitstekende en baie hulpvaardige diens. Ek het vanaf die eerste gesprek wat ons gehad het, baie gemaklik gevoel en geweet dat ek in baie goeie hande is. Baie professionele diens, maar ook wonderlike mense verhoudings. Ek sal Afriskuld beslis aanbeveel. Hulle diens is puik! Baie dankie Afriskuld en baie dankie Waldo. Jy is 'n wonderlike mens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
04 Jan 2024, 08:13Goeiedag Mariaan,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met Waldo en ons span.
Ons wens vir u 'n wonderlike dag verder.!
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply04 Jan 2024, 08:13
Official
Goeiedag Mariaan,