JE
Joletta E

1 reviews | Active since Jun 2025

30 Jun 2025, 19:26

Afriskuld uitstekende diens.

Hartelike dank aan almal by afriskuld vir flink,vinnige en vriendelike diens. Hartelik aan Mlynn ,en haar span. Dis n riem onder die hart om te weet dat my belange op die hart gedra word.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply30 Jun 2025, 21:09
Official
Hi Joletta,

Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is bly M'Lynn en die span het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span