TH
Theodore H

1 reviews | Active since Jun 2020

22 Feb 2024, 19:06

Afriskuld skuld jou 'n gratis konsultasie!

Uitstekend diens tot dusver en ek dink nie dit sal binnekort verander nie. Ek was eers onder die indruk dat AfriSkuld dalk meer jou skuld konsolideer, maar hulle skuld berading is in elk geval tans beter. Ek moet sê dat die stigma van skuldberading definitief verbeter het oor die jare. Marisa is 'n ster duisend, ons het met mekaar gepraat asof ons jare vriende is, gelag en ernstig met mekaar gekommunikeer. Afriskuld ek skuld julle vyf sterre!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply23 Feb 2024, 20:13
Official
Hi Theodore, 

Thank you for taking the time to review our service. We hope you have a great day further. 

Kind Regards, 
AfriSkuld Team