AH
Anton H
1 reviews | Active since Oct 2013
20 Jun 2024, 13:39
Afriskuld se diens was absoluut fantasties en spaar my duisende rande per maand, Chané Theron was uiters profesioneel en het my penarie verstaan en dadelik begin werk maak en berekeninge gedoen
Afriskuld se diens was absoluut fantasties en spaar my duisende rande per maand, Chané Theron was uiters profesioneel en het my penarie verstaan en dadelik begin werk maak en berekeninge gedoen. Ek sal hulle definitief aanbeveel en ek glo Chané sal nog groot hoogtes bereik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
20 Jun 2024, 13:46Hi Anton,
Dankie vir die prag resensie! Ons is gelukkig jy het professionele diens ontvang van Chane en ons span.
Ons hoop jy het ʼn mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die prag resensie! Ons is gelukkig jy het professionele diens ontvang van Chane en ons span.
Ons hoop jy het ʼn mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply20 Jun 2024, 13:46
Official
Hi Anton,